Skip to content

Mashatile sê stryd teen geslagsgeweld moet na 16 Dae van Aktivisme voortduur [KLANK] 

# Die waarnemende president Paul Mashatile sê die beëindiging van geslagsgeweld en vrouemoord vereis optrede regdeur die jaar, en nie net tydens die veldtog van 16 Dae van Aktivisme nie. Mashatile het tydens die bekendstelling van vanjaar se veldtog in Middelburg, Mpumalanga, gevra vir groter aanspreeklikheid en praktiese stappe om vroue en kinders te beskerm. Hy sê die regering, gemeenskappe en ander sektore moet saamwerk om oorlewendes te ondersteun en te verseker hulle het toegang tot geregtigheid:

ENG MashatileOnCommitment