# Die DA in Gauteng het die burgemeester van Rand West City, William Matsheke, gevra om ‘n belangeverklaring aan die Kantoor van die Speaker te voorsien. Jacques Julius van die party sê tydens ‘n onlangse Spesiale Raadsvergadering het die burgemeester volgehou dat sy onlangse besoek aan die FIFA Sokkerwêreldbeker in die Verenigde State van Amerika […]
# Die Wes-Kaapse LUR vir Mobiliteit, Isaac Sileku, het ‘n nuwe ooreenkoms tussen vier taxiverenigings in die Suidelike Voorstede verwelkom en noem dit dit ‘n groot oorwinning vir pendelaars en ‘n belangrike stap in die rigting van die beëindiging van jare se geweld. Die LUR sê na ‘n bemiddelingsproses gelei deur die departement en die […]
# Die DA sê hy gaan ‘n dringende parlementêre ondersoek aanvra oor bewerings rondom die oordrag van die Parlement se herbouprojek van 4-miljard-rand. Rikus Badenhorst van die party sê die minister van Openbare Werke en Infrastruktuur, Dean Macpherson, het bevestig sy departement kon geen bewyse vind dat die Parlement se herbouprojek ooit wettiglik van die […]
# Die Algemene Nywerheidswerkersvakbond van Suid-Afrika eis die staatsgeleide herindustrialisering van die Suid-Afrikaanse ekonomie. Statistiek Suid-Afrika het aangekondig dat 245 besighede in die tweede kwartaal van hierdie jaar gesluit het. Giwusa-president Mametlwe Sebei sê die syfers verteenwoordig ‘n direkte en verwoestende aanval op die lewensbestaan van die werkersklas. Hy sê die feit dat die ekonomie […]
# Soil of Africa verwelkom president Cyril Ramaphosa se aanstelling van sewe lede van die Nasionale Raad vir Geslagsgeweld en Vrouemoord vanaf vandag tot Julie 2029. Die beweging se woordvoerder, Luzuko Sofute, sê die stigting van ‘n volledig saamgestelde Raad is ‘n belangrike mylpaal in Suid-Afrika se voortgesette pogings om geslagsgeweld te bestry. Hy sê […]
# Die minister van Landbou, Willie Aucamp, het aangekondig die voorsitter van SAAI, Theo de Jager, en die direkteur van die Veeartsenynetwerk, Danie Odendaal, is as lede van die Bedryfskoördineringsraad vir Bek-en-klouseer aangestel. Die raad bestaan uit rolspelers in die bedryf en is gestig om te verseker die bedryf speel ‘n daadwerklike en gesamentlike rol […]
# ActionSA verwelkom die Pretoriase Hooggeregshofuitspraak wat die skorsing van Stad Tshwane se munisipale bestuurder, Johann Mettler, verbied. ActionSA sê sy stem teen die skorsing moes voldoende gewees het om dit te verhoed. Die party se voorsitter, Michael Beaumont, sê egter die verlof wat aan ‘n groot aantal DA- en VF Plus-raadslede toegestaan is, het […]
# President Cyril Ramaphosa het Seriti Green geprys vir hul bykomende 10-miljard-rand-belegging in Mpumalanga se hernubare energiesektor en noem dit ‘n belangrike mylpaal in Suid-Afrika se energieproduksie. Hy sê die bykomende 10-miljard-rand sal die maatskappy se algehele toegewyde belegging in die streek op 25-miljard-rand te staan bring. Ramaphosa sê die regering beplan ‘n verdere 600-megawatt […]
# Spanje het Vrydag gesê hy het ‘n reusestormloop van migrante na ‘n Spaanse enklawe in Noord-Afrika omgekeer. Die meeste van die meer as 50-duisend mense wat die grens oorgesteek het oor land en see, het reeds vrywillig teruggekeer. Die Spaanse regering sê 57 liggame is aan die Spaanse kant van die grens gevind. Sommige […]