# Build One South Africa sê hulle ondersteun nie die EFF se mosie van wantroue in die speaker van die Nasionale Vergadering, Thoko Didiza, nie, en voer aan die drempel vir haar verwydering is nie bereik nie. Die adjunkleier van die party, Nobuntu Hlazo-Webster, het tydens die debat oor die mosie in die Parlement gesê die mosie is grootliks polities en kan moontlik die Parlement se tyd mors, terwyl die fokus op die versterking van toesig en die aanspreeklikheid van president Cyril Ramaphosa moet wees:
BOSA waarsku ligsinnige mosies mors Parlement se tyd [KLANK]
ENG NobuntuOnDidizaMotion