# Altesaam 303 leerders van 35 streke regoor Suid-Afrika asook 16 internasionale deelnemers sal in Oktober aan die Eskom Ekspo vir Jong Wetenskaplikes se Internasionale Wetenskapsfees in Gauteng deelneem. Deelnemers van Suid-Afrika, Lesotho, Namibië, Zimbabwe, Mexiko, Ierland, Indië en Rusland sal hul projekte uitstal. Parthy Chetty van Eskom sê pryse sluit in beurse van altesaam meer as ses-miljoen-rand, terwyl geldpryse van meer as 400-duisend-rand kontant ook op die spel is:
303 leerlinge gaan aan Eskom Ekspo vir Jong Wetenskaplikes se Internasionale Wetenskapsfees deelneem [KLANK]
ENG ChettyOnExpo