Skip to content

TUT wen voorste internasionale kommunikasieprys vir Sonkragmotor-projek [KLANK]

# Die Tshwane Universiteit vir Tegnologie se Sonkrag-motorprojekspan het die gesogte 2025-kommunikasieprys van die Internasionale Raad vir Akademies van Ingenieurswese en Tegnologiese Wetenskap in Australië opgeraap. Die universiteit se inskrywing met die titel, Sustainable Automotive Technologies: a TUT Case Study, het finaliste uit China, Indië, Amerika, Nederland, die Verenigde Koninkryk, Pole, Mexiko en Uruguay uitgestof. Die projek se medebestuurder, Johannes de Vries, sê die doel is om volhoubare tegnologie te omarm:

ENG BenonSolarCarProject