Skip to content

Finaliste aangekondig vir TLU SA se Jongboer van die Jaar vir 2025 [KLANK]

# Die landbou-organisasie TLU SA het die ses finaliste vir 2025 se Jongboer van die Jaar-kompetisie aangekondig. Hulle is Thian Heyns van die Vrystaat en Tiaan Barkhuizen van die Noord-Kaap, asook Niel Booyens, Martin van Jaarsveld, Willem van der Merwe en Francois du Toit van Mpumalanga, wat as vennote ingeskryf het. Du Toit het ook op sy eie ingeskryf. Bennie van Zyl van TLU SA sê hierdie kompetisie vier jong landbouleiers wat met passie boer:

AFR VanZylOnPrizes