Skip to content

Durban July gaan R690-miljoen tot eThekwini se ekonomie bydra [KLANK]

# Die eThekwini-munisipaliteit sê Afrika se grootste perdewedren- en modegeleentheid, die Durban July, beteken vanjaar ‘n inspuiting van sowat 690-miljoen-rand in die metro se ekonomie. Volgende naweek se geleentheid op die Greyville-renbaan spog met ‘n sterbelaaide program, insluitend die veelbekroonde Afro-pop-duo Mafikizolo, die groep Sunset Sweatshop en die sangeres Lira. Die munisipaliteit se woordvoerder, Gugu Sisilana, sê sektore soos mode en tekstiele, vervoer, restaurante, hare en skoonheid, en ondernemings wat kitskos verkoop, sal by die geleentheid baat vind:

ENG GuguonDurbanJuly