Skip to content

Limpopo-premier wens filmmaker Ṋetshiṱangani geluk sukses by Cannes-fees [KLANK]

# Limpopo-premier Phophi Ramathuba het Murena Emmanuel Ṋetshiṱangani gelukgewens met sy geskiedkundige prestasie by die 78ste jaarlikse Cannes-filmfees in Frankryk. Hy het die toekenning vir beste Afrika-film ontvang vir sy grensverskuiwende Venda-film, LUBUNYU. Die fliek handel oor die fees se 2025-tema, naamlik die stryd teen geslagsgeweld en vrouemoord. Die premier se woordvoerder, Thilivhali Muavha, sê Ṋetshiṱangani het Limpopo en Suid-Afrika se filmvervaardiging op die wêreldverhoog geplaas:

ENG ThilivhalionṊetshitangani