# Twee jong Suid-Afrikaanse wetenskaplikes het op die Internasionale Fees vir Ingenieurswese, Wetenskap en Tegnologie in Tunisië erkenning ontvang vir hul vernuwende navorsingsprojekte. Twee graad 12-leerders aan die St Dominics Newcastle-hoërskool in KwaZulu-Natal, Hamzah Ismail en Vibhav Ramdas, het toekennings ontvang in die kategorieë vir omgewingswetenskap en rekenaarwetenskap. Eskom se woordvoerder, Daphne Mokwena, sê Hamzah het brons gewen en Vibhav ‘n eretoekenning:
SA jong wetenskaplikes ontvang toekennings op die Internasionale Fees [KLANK]
ENG DaphneonScientistsAwarded