Skip to content

TLU SA verwelkom rooibos-saad se geskiedkundige ruimtesending [KLANK]

# Die Landbou-organisasie TLU SA verwelkom planne om rooibos-saad na die Internasionale Ruimtestasie te stuur. Altesaam 17-duisend-346 saadjies sal gestuur word as deel van ʼn wetenskaplike proefneming om te bepaal hoe ruimte-toestande groei beïnvloed. Die saadjies, wat ongeveer 74,2 gram weeg, word na Voyager Technologies in Texas geneem om die proefneming vir die ruimtevlug voor te berei. Bennie van Zyl van TLU SA sê dit plaas die kollig op voortgesette vordering in landbou-navorsing en -vernuwing:

AFR ZylONRooibos