Skip to content

Reserwebank eer nalatenskap van 1956 se vroue met herdenkingsmunte [KLANK]

# Die Reserwebank het twee herdenkingsmuntstukke bekendgestel ter ere van die nalatenskap van Charlotte Maxeke en die vroue-optog na die Uniegebou in 1956. Die een twee-rand-muntstuk vier 125 jaar sedert Maxeke die eerste swart Suid-Afrikaanse vrou geword het om ‘n universiteitsgraad te bekom. Die tweede herdenk 70 jaar sedert die geskiedkundige optog teen apartheids-paswette. President Lesetja Kganyago sê dis ‘n belangrike mylpaal in die bevordering van die land se vroue:

ENG KganyagoOnMaxeke