# President Cyril Ramaphosa sê verhoogde infrastruktuur-belegging is die sleutel tot die groei van die ekonomieë van Suid-Afrika en Zimbabwe en die uitbreiding van wederkerige handel. Ramaphosa het op die vierde Suid-Afrika-Zimbabwe-bi-nasionale kommissie in Pretoria gevra vir gesamentlike belegging in paaie, brûe, damme, lughawens, skole en gesondheids-instellings, asook nouer samewerking in mynbou, energie, water en landbou, en werkskepping. Hy benadruk skoon energie, gedeelde water-projekte en verhoogde landbouproduksie om voedselsekerheid te versterk:
Ramaphosa vra groter belegging in SA-Zimbabwe infrastruktuur en landbou [KLANK]
ENG-RamaphosaOnInfrustructure-Agri