Skip to content

Ramaphosa vra meer gebalanseerde handel tussen Suid-Afrika en Zimbabwe [KLANK]

# President Cyril Ramaphosa vra verhoogde en meer gebalanseerde handel tussen Suid-Afrika en Zimbabwe. Hy het tydens die vierde sitting van die Suid-Afrika-Zimbabwe-binasionale kommissie in Pretoria gesê bilaterale handel het die afgelope vier jaar byna verdubbel, maar bly steeds swaar in die guns van Suid-Afrikaanse uitvoere. Hy dring aan dat albei lande die Afrika-vryhandelsgebied gebruik om produksie en uitvoere uit te brei:

ENG-RamaphosaOnTradeIncrease