Skip to content

Tafelbergse sweefspoor gesluit vir jaarlikse instandhouding [KLANK]

# Die Tafelbergse sweefspoor in Kaapstad is van vandag tot 9 Augustus gesluit vir jaarlikse instandhouding. Stappers en klimmers sal steeds die vele staproetes kan geniet, maar geen sweefspoorritte sal beskikbaar wees nie. Woordvoerder Wahida Parker sê gedurende hierdie tyd sal noodsaaklike inspeksies, toetsing en instandhoudingswerk uitgevoer word om te verseker die sweefspoor bly ‘n veilige wêreldklas-ervaring:

ENG ParkerONCableway