# Die Suid-Afrikaansgebore regsgeleerde Navi Pillay is met die 2026 Nobelprys vir Vrede bekroon vir haar pogings om vrede, menseregte en internasionale reg te bevorder. Pillay, wat tydens apartheid in Durban, KwaZulu-Natal, gebore is, het as Suid-Afrikaanse en internasionale regter gedien, asook as hoof van menseregte by die Verenigde Nasies. Jorgen Watne Frydnes van die Nobelkomitee sê Pillay se werk beklemtoon die belangrikheid van geregtigheid en die oppergesag van die reg in die bou van blywende vrede:
2026 Nobelprys vir Vrede na SA regter Navi Pillay vir bevordering van wêreldwye geregtigheid [KLANK]
ENG FrydnesOnPeace2026