# Die twaalfde Suid-Afrikaanse Internasionale Balletkompetisie gesteun deur die Nasionale Loterykommissie, begin hierdie week in die Kunstekaap-teater in Kaapstad. Die kompetisie het drie ouderdomskategorieë in klassieke ballet en moderne kategorieë: 9 tot 12, 13 tot 16, en 17 tot 22. Vanjaar se jurielede is van Suid-Afrika, China, Kanada, Suid-Korea, Switserland, België en Amerika. Thomas Walters van die DA in die Wes-Kaap sê hierdie kompetisie is ‘n toonbeeld van uitnemende kuns:
Twaalfde Suid-Afrikaanse Internasionale Balletkompetsie begin hierdie week [KLANK]
AFR ThomasonBalletCompetition