Skip to content

Wes-Kaapse premier sê koste van onlangse storms gaan waarskynlik miljarde beloop [KLANK]

# Die Wes-Kaapse premier, Alan Winde, sê die volle omvang van verlede week se verwoestende storms word nog bepaal en die koste sal waarskynlik miljarde-rand beloop. Swaar reën, oorstromings en sterk wind het elf lewens in die provinsie geëis. Die provinsiale regering het aansoek gedoen dat die provinsie tot rampgebied verklaar word om te help met verligting en die herbou van gemeenskappe wat geraak is. Winde sê ʼn lang herstelproses lê voor:

ENG WindeONRecovery