# Die Wes-Kaapse LUR vir Landbou, Ivan Meyer, het die styging van 17,2-persent in Suid-Afrikaanse landbou van Oktober tot Desember 2024 toegeskryf aan ‘n toename in veldgewasse en lewende hawe. Hy sê vooruitskattings vir 2025 dui aan dat die provinsie se ekonomie met 2,1-persent kan groei as gevolg van landbou en handel. Meyer sê ook die landbousektor speel ‘n belangrike rol in werkskepping, met planne vir verhoogde uitvoere:
Wes-Kaapse landbou bevorder Suid-Afrika se groeikoers [KLANK]
AFR-MeyerOnAgriculture