# Die Wes-Kaapse premier se Koördineringsforum verwelkom die sterk gereedheidsvlak om enige moontlike onderbrekings in brandstofverskaffing te hanteer weens die voortgesette konflik in die Midde-Ooste. Die nasionale regering het die tydelike brandstofheffing- verligting tot Junie verleng om verbruikers te ondersteun te midde vam globale druk. Die Wes-Kaapse premier Alan Winde sê hoewel daar nog nie enige ontwrigting was wat die provinsie geraak het nie, bly die gebeurlikheidsplan staan:
Wes-Kaap het gebeurlikheidsplan vir enige moontlike ontwrigting in brandstofverskaffing [KLANK]
ENG WindeONFuelSupply