# Die Noordwes-Universiteit het ‘n eredoktorsgraad toegeken aan die vooraanstaande Karibiese geskiedkundige en visekanselier van die Universiteit van die Wes-Indiese Eilande, professor Hilary McDonald Beckles. Die toekenning erken sy uitsonderlike akademiese bydraes en sy wêreldwye voorspraak vir maatskaplike geregtigheid. Hy het meer as 100 portuur-geëvalueerde artikels en 20 akademiese boeke geskryf. Beckles het die eredoktorsgraad as ‘n diep persoonlike eer beskryf:
Voorstander van maatskaplike geregtigheid professor Beckles ontvang eredoktorsgraad van NWU [KLANK]
ENG BecklesonJustice