Skip to content

Voormalige ouditeur-generaal Terence Nombembe ontvang eredoktorsgraad van UP [KLANK]

# Die Universiteit van Pretoria het ‘n eredoktorsgraad in Handel toegeken aan ‘n voormalige ouditeur-generaal van Suid-Afrika, Terence Nombembe. Dit is vir sy bydraes tot rekeningkunde en die ouditberoep. Hy het van 2006 tot 2013 as ouditeur-generaal gedien en was die eerste swart Suid-Afrikaner wat hierdie posisie in die organisasie se eeu lange geskiedenis beklee het. Nombembe sê hy is nederig om hierdie eer te ontvang, en hy het jong geoktrooieerde rekenmeesters aangemoedig om integriteit te hê:

ENG TerenceonDoctorate