# ‘n Splinternuwe bloudiamant wat onlangs in die Cullinan-myn in Suid-Afrika ontgin is, Mediterranean Blue, is vir 383-miljoen-rand verkoop op Sotheby’s se veiling in Genève, Switserland. Die bod vir die diamant, wat 10,3 karaat weeg, het op 198-miljoen-rand begin. Sotheby’s se hoof van juweliersware, Quig Bruning, sê die edelsteen tel onder die top- bloudiamante wat hulle al verkoop het:
Suid-Afrikaanse seldsame bloudiamant verkoop vir R383-miljoen op veiling [KLANK]
ENG BruningOnBlueDiamond