Skip to content

Vergadering tussen Afrika-burgemeesters- en Urban20 senior afgevaardigdes begin hierdie week in Tshwane [KLANK]

# Die vergadering tussen Afrika-burgemeesters en Urban20 Sherpa-afgevaardigdes begin hierdie week by die WNNR Internasionale Konferensiesentrum in Tshwane. Dit vind plaas ter voorbereiding van die Johannesburgse Burgemeestersberaad van 12 tot 14 September 2025. Die burgemeester van Johannesburg, Dada Morero, het aan die media en die burgemeester van Tshwane, Nasipi Moya gesê hy is hoopvol dat Amerikaanse burgemeesters aandag sal gee aan die prioriteite van die vergadering. Hy het sterk internasionale betrekkinge met die VSA, Rusland en Indië uitgewys as die sleutel tot Suid-Afrika se ekonomiese groei:

ENG-MoreroOnAssembly