# Die organiseerders van die Nasionale Kunstefees het vanjaar se programsamestelling bekend gemaak wat ‘n mengsel is van plaaslike en internasionale werke. Na ‘n lang onderbreking is Rehane Abrahams terug met ‘n nuwe werk, The Fuge of Tjebolang. Die gewilde acapella-groep, The Soil maak ook ‘n welkome terugkeer met hulle energieke vokale harmonie. Die Britse geselskap, Action Hero, bring hulle bekroonde eksperimentele teaterwerk, The Talent, na vanjaar se fees wat van 26 Junie tot 6 Julie in Makhanda in die Oos-Kaap gehou word.
Vanjaar se Nasionale Kunstefees-program is ‘n mengsel van plaaslike en internasionale werke