# ʼn Professor in Analitiese Chemie aan die Universiteit van die Wes-Kaap, Priscilla Baker, is die 2025-wenner van die L’Oréal-UNESCO-wetenskapsprys vir vroue in Afrika en Arabiese state. Die universiteit sê Baker verskuif grense met haar navorsing in draagbare elektrochemiese sensors terwyl sy groter insluiting in STEM-velde bevorder. Baker sê deur haar reis aktief te deel, stel sy ʼn voorbeeld vir vrouestudente om loopbane volgens hulle vermoë en nie volgens stereotipies te kies nie:
UWK-professor Priscilla Baker kry wêreldwye erkenning vir baanbreker-navorsing [KLANK]
ENG PriscillaonAward