# Die Universiteit van Pretoria het ‘n eredoktorsgraad aan professor Christina Landman toegeken wat die eerste Suid-Afrikaanse vrou is wat ‘n professor in teologie aan enige universiteit in die land geword het. Die universiteit sê Landman is een van die mees onbevooroordeelde leiers in teologie, wat ‘n beduidende uitwerking op Christelike denke en praktyk in Suid-Afrika het. Landman sê die eredoktorsgraad is ‘n erkenning van wat vroue tans in die akademie, die kerk en gemeenskapswerk kan bereik:
Universiteit van Pretoria vereer eerste vroue-professor in teologie [KLANK]
ENG ChristinaonDoctorate