# Die Ungasali Jaarlike Storievertelfees het deelname vir vanjaar uitgebrei na G20-lande. Die tema is: Youth Echoes: Shaping Global Futures Through Stories. Die fees, wat tradisionele en moderne storievertel saamvoeg met musiek- en teatervertonings, word Saterdag by die Vryheidspark in Pretoria gehou. Die uitvoerende hoof van die park, Jane Mufamadi, het aan die SABC gesê die fees is belangrik vir die bevordering van erfenis en maatskaplike samehorigheid:
Ungasali jaarlikse Storievertelfees brei deelname uit na G20-lande [KLANK]
ENG-MufamadiOnFestival