Skip to content

Twee-duisend teddiebere aan SA Rooi Kruis se Lugnooddiens geskenk [KLANK]

# Die Suid-Afrikaanse Rooi Kruis se Lugnooddiens, AMS, het ‘n skenking van twee-duisend teddiebere ontvang wat deur ‘n sagtespeelgoed-veldtog ingesamel is onder leiding van Gordonsbaai Toerisme in die Wes-Kaap. Die teddiebere sal na die diens se bedryfsbasisse in die provinsie, die Oos-Kaap en KwaZulu-Natal geneem word vir vedere verspreiding aan hospitale en klinieke. Helene Wilson van die Stad Kaapstad sê talle van die teddiebere sal uitgedeel word aan kinders in landelike hospitale en klinieke wat langtermynsiektes het en van beserings en trauma herstel:

AFR WilsonOnToyDrive