Skip to content

Twaalf jong Suid-Afrikaners haal Forbes se Afrika 30- onder-30-uitblinkerlys vir 2025

# Twaalf jong Suid-Afrikaners het Forbes se Afrika 30-onder-30-lys vir vanjaar gehaal. Hulle word geëer vir hul vernuwing, veerkragtigheid en leierskap in verskeie sektore, insluitend gesondheidsorg, onderwys, sport en musiek. Van hulle is die uitvoerende hoof van Quantumed, Avian Bell, die Springbok-ster Sacha Feinberg-Mngomezulu, en die voorstander vir menstruele gesondheid, Candice Chirwa. Hulle lewensverhale en prestasies word geprys vir die weerspieëling van ‘n geslag wat verbind is tot invloed en doelgerigtheid.