# ‘n Pas gegradueerde PhD-student aan die Universiteit Pretoria se Fakulteit Geesteswetenskappe hoop haar navorsing sal help om groot getalle Suid-Afrikaners te help om oor-die-toonbank-gehoorapparate te kan kry wanneer hulle dit nodig het. Anders as in Amerika waar hierdie gehoorapparate deur die voedsel-en-medisyne-administrasie beheer word, geld dit nog nie in Suid-Afrika nie. Doktor Megan Knoetze sê haar belangstelling in oudiologie spruit uit ‘n diep behoefte om toegang tot gehoorgesondheid wyer beskikbaar te maak.
Tukkie-gegradueerde wil toegang tot gehoorgesondheid in SA verbeter