# Transnet se Nasionale Haweowerheid het ‘n versoek vir voorstelle uitgereik vir die aanstelling van ‘n terminaal-operateur vir die hantering van eetbare olies en soortgelyke versoenbare vrag op die Kaapstadse hawe. Die operateur sal die grootmaatterminaal finansier, oprig, bedryf en onderhou, en uiteindelik oordra, oor ‘n konsessietydperk van 25 jaar. Die projek is gemik op die verbetering van die hawe se doeltreffendheid, ekonomiese groei en voldoening aan globale veiligheid- en omgewingstandaarde
Transnet Nasionale Haweowerheid op soek na operateur vir sy Kaapstadse grootmaatterminaal