Skip to content

TLU SA verwelkom sterk prestasie van landbou-uitvoere na Amerika [KLANK]

# Die landbou-organisasie TLU SA het die oplewing in Suid-Afrika se landbou-uitvoere na Amerika verwelkom. Nuwe data wat die Landbou-sakekamer vrygestel het, toon landbou-uitvoere na Amerika het in die tweede kwartaal vanjaar met 26-persent toegeneem teenoor dieselfde tydperk verlede jaar. Die produkte sluit sitrus, druiwe, neute en wyn in. Bennie van Zyl van TLU SA sê die onlangse instelling van ʼn tarief van 30-persent op uitvoere na Amerika, wek kommer:

AFR BennieonSectorStrong