# Die landbou-organisasie, TLU SA, verwelkom die aankoms van twee-miljoen dosisse bek-en-klouseer-entstof van Dollvet in Turkye. Dis die eerste besending van die bestelling van ses-miljoen wat by Dollvet geplaas is deur hul plaaslike agentskap, Dunevax. Suid-Afrika het sedert Februarie altesaam vier-miljoen dosisse entstofdosisse ontvang. Bennie van Zyl van TLU SA sê die regering moet die privaat sektor betrek by die verkryging en toediening van die entstowwe:
TLU SA verwelkom aankoms van twee-miljoen bek-en-kloueer-entstofdosisse van Dollvet in Turkye [KLANK]
AFR ZylONFMDDoses