Skip to content

TLU SA stel landwye projek bekend om jong landbouleiers te inspireer [KLANK]

# Die landbou-organisasie TLU SA het die projek, Plant vir die Toekoms, bekendgestel. Die doel is om die jeug by die landbousektor te betrek en aan te moedig om landbou as ʼn loopbaan te oorweeg. Bennie van Zyl van TLU SA sê deur die jeug met die landboubedryf in aanraking te bring, hoop hulle om nie net belangstelling in landbou te wek nie, maar mense te inspireer om landbou as ʼn opwindende, skeppende en volhoubare loopbaan te sien:

AFR VanZylOnProject