# Die landbou-organisasie, TLU SA, verwelkom die geskiedkundige steenvrugte-handelsprotokol tussen Suid-Afrika en China. Die ooreenkoms verseker die eerste keer toegang tot die Chinese mark vir vyf soorte Suid-Afrikaanse steenvrugte: appelkose, perskes, nektariens, pruime en pruimedante. Toegang tot die Chinese mark kan oor die volgende vyf jaar sowat 400-miljoen-rand vir die land ontsluit. Bennie van Zyl van TLU SA sê hierdie ooreenkoms met China skep waardevolle geleenthede vir groei, belegging en werkskepping:
TLU SA sê SA-China-handelsprotokol vir steenvrugte sal waardevolle geleenthede skep [KLANK]
AFR BennieonChina