Skip to content

TLU SA sê Amerikaanse landbouverteenwoordigers beklemtoon behoefte aan wederkerige handel in landbouprodukte [KLANK]

# Die landbou-organisasie TLU SA sê verteenwoordigers van die Amerikaanse Departement van Landbou het beklemtoon dat wederkerige handel in landbouprodukte albei lande se boerderygemeenskappe bevoordeel. TLU SA het gister ‘n belangrike bespreking gehad met verteenwoordigers wat in Suid-Afrika gebaseer is. Bennie van Zyl van die organisasie sê die uitwerking van die Grondonteieningswet en die onsekerheid wat dit veroorsaak, asook die werklikheid van plaasaanvalle en -moorde is in diepte bespreek: 

AFR BennieonTradeWithUS