Skip to content

TLU SA bekommerd oor uitwerking van Amerika se 30%-tariewe [KLANK]

# Die landbou-organisasie TLU SA het kommer uitgespreek oor Amerika se invoertariewe van 30-persent op Suid-Afrikaanse goedere wat op 1 Augustus ingestel word. Die Amerikaanse mark, met ondersteuning van die Wet op Groei en Geleenthede in Afrika, het in 2024 vier-persent van die land se totale uitvoere uitgemaak. Bennie van Zyl van TLU SA sê hierdie tarief sal ʼn rampspoedige uitwerking op die landboubedryf hê, wat werksverliese sal insluit:

AFR BennieOnTariffImpact