# Die Gautengse Gesondheidsdepartement gryp in by die infrastruktuur, personeel en bedryf van die Dr Yusuf Dadoo-hospitaal. Die inrigting gaan gebuk onder stygende skuldvlakke, vervalle infrastruktuur en ernstige personeeltekorte wat groot druk plaas op gesondheidsdienste en pasiënte-sorg. Die hospitaal se skuld beloop volgens berigte meer as 18,4-miljoen-rand op die 2024/25-begroting. Die departement se woordvoerder, Steve […]
# Growth in sub-Saharan Africa is still expected to reach 4.1-percent this year and 3.8-percent next year, according to an analysis by financial intelligence firm S&P Global Market Intelligence. Regional analysis head Thea Fourie says many sub-Saharan countries were less impacted by the fuel and other commodities price shocks than regions such as Europe or […]
# The National Youth Unemployment Movement has demanded that unemployment be declared a National Disaster in South Africa. Stats SA announced that between January and March this year unemployment has risen to 32.7-percent, and 8.1 million people are now without work. Movement leader Lindokuhle Yende says a disaster is declared when ordinary systems fail and […]
# Die Kalafong-hospitaal in Pretoria-Wes ondervind sedert Saterdag lae waterdruk nà herstelwerk aan ‘n gebarste pyp naby ‘n spoorwegstasie. Die hospitaal gebruik tans rugsteun waterstelsels soos opgaartenks en boorgate om dienste te kan lewer. Die woordvoerder van die Gautengse departement van Gesondheid, Steve Mabona, sê die onderbreking raak onder meer klinieke vir buitepasiënte, ongevalle en […]
# The Gauteng Department of Health says it is implementing infrastructure, staffing and operational interventions at Dr Yusuf Dadoo Hospital. The hospital is facing mounting debt, failing infrastructure, and severe staff shortages, which are placing immense pressure on healthcare services and patient care. The facility has reportedly accumulated debt of more than 18.4-million-rand from the […]
# Die Gautengse departement van Gesondheid sê hy is verheug oor die bekendstelling en uitwerking van gewaarborgde behandelingstyd. Volgens die departement lewer die stelsel positiewe resultate met toegang tot operasies, versterk pasiëntbestuur en verhoog die aantal prosedures in provinsiale hospitale. Die woordvoerder van die departement, Steve Mabona, sê sedert die stelsel in gebruik geneem is, […]
# Die DA sê die Departement van Maatskaplike Ontwikkeling onder minister Sisisi Tolashe stort ineen. Dit volg nadat sommige SASSA-begunstigdes wat reeds biometries gekontroleer is, nog nie hierdie maand hul toelaag ontvang het nie. Nazley Sharif van die DA sê volgens begunstigdes bly telefone onbeantwoord, ondersteuningskanale is ontoeganklik en SASSA is doodstil. Hulle sê weens die […]
# Die Forum for South Africa het kommer uitgespreek oor die onlangse reaksie deur die Openbare Beskermer, Kholeka Gcaleka, na die Konstitusionele Hof se uitspraak oor die Phala Phala-skandaal. Sy het ‘n skerp waarskuwing gerig aan kritici van die Artikel 9 instelling, en gesê mense wat dit doen, kan ‘n boete van tot 40-duisend-rand opgelê […]
# Die DA in Tshwane sê sonder die nodige fondse om onderdele aan te skaf en voorkomende instandhouding te doen, bly die metro se elektrisiteitsnetwerk in ʼn staat van verval. Die party sê elektrisiteitsdepartemente in die streek word tans gedwing om met ʼn gemiddelde begroting van slegs 1,5-miljoen-rand elk klaar te kom. Die DA-woordvoerder, Themba […]