Skip to content

SAFTU sê Suid-Afrika het toegelaat dat duisende verlate myne doodstrikke word [KLANK]

# Die vakbondfederasie SAFTU sê duisende verlate, vervalle en onbeveiligde myne het doodstrikke, omgewingsgevare en ‘n teelaarde vir georganiseerde misdaadsindikate geword. Veertien onwettige mynwerkers is gister dood in ‘n rotstorting in ‘n myn in Nkaneng naby Rustenburg in Noordwes. Die meeste van hulle was van Lesotho. Asive Dyani van SAFTU sê die tragedie toon opnuut die hoë menslike prys wat betaal word wanneer daar nie daadwerklik en omvattend opgetree word nie:

ENG DyaniONTraps