# The GOOD Party says the City of Cape Town has failed to develop and upgrade BM Section Informal Settlement in Khayelitsha, 13 years after a devastating fire incident. The fire that ripped through the informal settlement on New Year’s Day in 2013 killed five people and left over three-thousand people displaced. GOOD’s secretary general, […]
# The Tshwane Metro Police Department, along with other relevant stakeholders, conducted the Rea Spana Operation in Mamelodi yesterday, where illegal structures were destroyed and businesses, including foreign-owned shops, were shut down. During the operation, 17 illegally constructed structures were demolished. TMPD’s spokesperson, Puleng Motholo, says business owners need to adhere to all statutory requirements and […]
# Sokker: Senegal het die voormalige Frankryk-kaptein Patrick Vieira as sy nuwe hoofafrigter vir die mans se nasionale span aangestel. Die 50-jarige, wat in Dakar gebore is, vervang Pape Thiaw nadat Senegal by die 2026 FIFA Wêreldbeker uitgeskakel het. Vieira het voorheen klubs soos Crystal Palace, Nice en Genua bestuur. Sy eerste mededingende opdrag sal […]
# Soccer: Senegal has appointed former France captain Patrick Vieira as its new men’s national team head coach. The 50-year-old, who was born in Dakar, replaces Pape Thiaw following Senegal’s exit from the 2026 FIFA World Cup. Vieira previously managed clubs including Crystal Palace, Nice and Genoa. His first competitive assignment will be the 2027 […]
# Die Departement van Binnelandse Sake sê die “Tuis”-visie brei steeds uit terwyl hulle voorberei om binnekort amptelik ‘n nuwe kantoor vir Binnelandse Sake by die Kaapstadse Burgersentrum te open. Die fasiliteit bring dienste nader aan inwoners, in lyn met die departement se “Tuis”-visie vir Binnelandse Sake. Die Departement sê die sentraal-geleë kantoor sal gerieflike […]
# Die Departement van Maatskaplike Ontwikkeling doen ‘n beroep op alle geregistreerde organisasies sonder winsbejag om verdagte finansiële transaksies onmiddellik by die owerhede aan te meld. Amptenare sê die stap is daarop gemik om geldwassery, bedrog en die misbruik van skenkerfondse binne die sektor te voorkom. Organisasies sonder winsbejag word herinner aan hul wetlike verpligtinge […]
# Die DA waarsku pasiënte wat noodbehandeling in die Helen Joseph Akademiese Hospitaal moet ontvang, kan in gevaar wees nadat hulel aangeraai is om behandeling by ander hospitale te ontvang. Volgens ‘n kennisgewing deur die hoof van die hospitaal se trauma-eenheid, Patricia Saffy, sal die noodafdeling die res van Augustus gesluit bly. Dit volg nadat […]
# Die Johannesburgse Metropolisie het dit duidelik gemaak dat ‘n verdagte wat gister in Lenasia-Suid in hegtenis geneem is, nie verbin kan word met die onlangse dodelike bendeverwante skietvoorvalle in Westbury nie. Woordvoerder Xolani Figla sê die regstelling volg op verdere ondersoeke wat getoon het dit was aanvanklik ‘n geval van identiteits-verwarring. Hy sê die […]
# The Department of Social Development urges all registered non-profit organisations to immediately report suspicious financial transactions to authorities. Officials say the move aims to prevent money laundering, fraud, and the misuse of donor funds within the sector. NPOs are reminded of their legal obligations under Financial Intelligence Centre Act and anti-terrorism laws. The department […]