# The City of Tshwane says Rand Water and Eskom will embark on their planned annual maintenance of infrastructure, which will be carried out from May 29th to July 17. Rand Water’s maintenance work at the Palmiet, Zuikerbosch and Mapleton systems will help improve their network’s reliability and efficiency ahead of the winter season. The […]
# Die Stad Tshwane verwelkom die opbouende gesprekke tussen die Tshwane-metropolisiedepartement en die Menlyn Park-winkelsentrum se bestuur. Dit hou verband met klagtes oor geraas na onlangse vermaak-geleenthede wat by die sentrum se leefstylsentrum aangebied is. Die sentrum is een van die grootste winkelsentrums in Suid-Afrika. Die burgemeesterskomiteelid vir Gemeenskapsveiligheid, Hannes Coetzee, sê openbare vermaak en […]
# The City of Tshwane has welcomed the constructive engagement held between the Tshwane Metro Police Department and the management of Menlyn Park Shopping Centre. This is in regard to noise complaints linked to recent entertainment events hosted at the mall’s lifestyle centre. The centre is one of the largest malls in South Africa. Mayoral […]
# Die vakverbond Cosatu sê hy is bekommerd omdat die Wes-Kaapse regering en die Stad Kaapstad die Wet op Openbare Verkryging in die Konstitusionele Hof uitdaag. Volgens die wet sal al die staat se verkryging hanteer word deur ʼn sentrale kantoor in Nasionale Tesourie. Dit bevat ook riglyne vir voorkeurverkryging in ooreenstemming met die regering […]
# Union federation Cosatu says it is concerned by the dangers posed by the Constitutional Court challenge to the Public Procurement Act by the Western Cape government and the City of Cape Town. The Act will bring all procurement within the state under a central office housed in the National Treasury. It also sets guidelines for […]
# Chaotiese tonele het vandag voor die Durbanse Sentrale Polisiekantoor in KwaZulu-Natal ontvou toe beamptes probeer het om ‘n groot groep buitelanders wat op die perseel saamgedrom het uiteen te jaag. Die polisie het opgetree nadat die skare geweier het om die gebied te verlaat. Die groep was op soek na beskerming en veiligheid en […]
# Die DA het strafregtelike klagte ingedien teen die administrateur van die Konstruksie Onderwys- en Opleidingsowerheid, Oupa Nkoane, en beskuldig hom dat hy sy eie salaris van drie-miljoen-rand bedrieglik goedgekeur het, en na bewering die voorgeskrewe perke oorskry het. Karabo Khakhau van die party sê die saak is ‘n oortreding van die Wet op Openbare […]
# Chaotic scenes unfolded today outside the Durban Central Police Station in KwaZulu-Natal as police attempted to disperse a large group of foreign nationals who had gathered at the premises seeking safety. Police moved in after the crowd refused to leave the station area. The group gathered at the station seeking protection, claiming they are […]
# Die Nasionale Raad van Dierebeskermings-verenigings verwelkom die Suid-Afrikaanse Veeartsenykundige Vereniging se standpuntverklaring wat die uitvoer van lewende diere per see vir slagting teenstaan. Woordvoerder Samanta Stelli sê die praktyk is inherent wreed en kan nie deur regulering menslik gemaak word nie, en verwys na gevare soos hittespanning, siektes en inperking. Sy sê die Departement […]