Skip to content

DA rig waarskuwing oor sluiting van Helen Joseph se noodafdeling [KLANK]

# Die DA waarsku pasiënte wat noodbehandeling in die Helen Joseph Akademiese Hospitaal moet ontvang, kan in gevaar wees nadat hulel aangeraai is om behandeling by ander hospitale te ontvang. Volgens ‘n kennisgewing deur die hoof van die hospitaal se trauma-eenheid, Patricia Saffy, sal die noodafdeling die res van Augustus gesluit bly. Dit volg nadat personeel glo nie betaal is nie, wat daartoe gelei het dat dokters wegbly. Die DA-lid, Madeleine Hicklin, sê die situasie beklemtoon die voortdurende tekort aan personeel, asook probleme met die hernuwing van kontrakte:

ENG-HicklinOnPatients