# Die vakverbond Cosatu sê hy neem kennis van die benede inflasie-aanpassing van die openbarevervoer-operateur Putco se reisgeld vir passasiers. Die maatskappy sal busgeld van 1 Junie af met gemiddeld tien-persent verhoog weens die stygende dieselprys en toenemende operasionele druk. Matthew Parks van Cosatu sê dis belangrik dat die regering brandstof-heffingverligting behou totdat die oorlog […]
# Cape Town mayor Geordin Hill-Lewis says union federation Cosatu can help the fight against procurement corruption in municipalities, without the need for unconstitutional legislation that will slow service delivery with even more red tape. He was responding to Cosatu’s criticism of the metro’s Constitutional Court bid to invalidate the Public Procurement Act. Hill-Lewis says […]
# Union federation Cosatu says it notes the below inflation adjustment by public transport operator Putco for passenger fares. The company will be increasing bus fares by an average of ten-percent from the first of June, citing soaring diesel prices and mounting operational pressures. Cosatu’s Matthew Parks says it is important that government retain the […]
# Tshwane City Manager, Johann Mettler, says the metro needs about 20-billion-rand to deal with the overall water infrastructure backlogs. He appeared before the South African Human Rights Commission’s investigative inquiry at Constitution Hill in Johannesburg yesterday. The commission is probing the water crisis that has gripped Gauteng for several years. Mettler stated that rapid population […]
# Die uitvoerende bestuurder van WaterCAN, Ferrial Adam, eis die bedanking van die Emfuleni munisipale bestuurder, April Ntuli, na sy getuienis by die Suid-Afrikaanse Menseregtekommissie se ondersoek na Gauteng se wateruitdagings. Sy sê Ntuli het beweer hy was onbewus van inwoners wat nie toegang tot water het nie, ten spyte van voortdurende diensleweringsmislukkings. Adam beklemtoon […]
# Die Gautengse regering herbevestig sy verbintenis om aandag te skenk aan water- en sanitasie-uitdagings in die Emfuleni-plaaslike munisipaliteit. Dit volg ná voorleggings op die Suid-Afrikaanse Menseregtekommissie se verhore waar ernstige infrastruktuurmislukkings uitgelig is, insluitend verouderende stelsels, rioolstortings, onderbroke toevoer en nie-verrekenbare waterverliese wat op 70-persent geraam word. Woordvoerder Elijah Mhlanga sê finansiële druk en […]
# Die waarnemende nasionale polisie-kommissaris, Puleng Dimpane, het ‘n volskaalse soektog gelas ná die moord op die misdaadaktivis en tradisionele geneser Thato Molosankwe in Mahikeng, Noordwes. Hy is verskeie kere geskiet tydens ‘n aanval by sy huis in Lomanyaneng in die vroeë oggendure. Polisiewoordvoerder Athlenda Mathe veroordeel die moord en sê die provinsiale Moord- en […]
# Die DA in Gauteng beweer amptenare in Ekurhuleni is meer as agt-miljoen-rand betaal terwyl hulle geskors is, en haal swak bestuur en vertragings in dissiplinêre prosesse aan. Khathutshelo Rasilingwane van die party sê senior munisipale werknemers word ten volle betaal tydens voorsorgskorsing, wat belastingbetalers miljoene-rand kos. Sy voer aan dit weerspieël swak gevolgsbestuur in […]
# Die voorstandersgroep March and March verwerp bewerings van xenofobie na ‘n betoging in Durban en sê dis verkeerd vertolk. Die groep sê die byeenkoms was die gevolg van gemeenskapsbekommernisse en nie vyandigheid teenoor buitelanders nie. Hy het kalmte versoek en inwoners aangespoor om opruiende slagspreuke te vermy wat spanning kan verhoog. Owerhede in Durban […]