# Johannesburg Water en die Gautengse Departement van Samewerkende Regering en Tradisionele Sake het kragte saamgesnoer om hul vennootskap met werkers in maatskaplike ontwikkeling te versterk. Die doel is om verantwoordelike watergebruik te bevorder en positiewe gedragsverandering in gemeenskappe aan te moedig. Johannesburg Water se woordvoerder, Nombuso Shabalala, sê die voorkoming van waterverliese is een […]
# The George Festival is set to return in December with an expanded programme and even more opportunities to showcase the municipality’s incredible talent, culture, art and sport. The festival will take place from the 9 to the 13th of December. The municipality’s spokesperson, Ntobeko Mangqwengqwe, says the festival aims to bring people of all […]
# Die Tshwane metropolisie sê daar is ‘n ernstige ongeluk op die N1 Noord voor die Proefplaas-aansluiting. Dit vertraag die verkeer van Lynnwoodweg af. Die pad is vir verkeer gesluit tussen die Proefplaas-aansluiting en Sefako Makgato-uitgang. Volgens die departement is noodvoertuie op die toneel en verkeer word na die N4-afrit herlei. Motoriste word gemaan om […]
# Tshwane Metro Police Department says there is a major accident on the N1 North before the Proefplaas Interchange, slowing down traffic from Lynnwood Road. As a result, the road has been closed off to traffic between Proefplaas Interchange and Sefako Makgato exit. TMPD says emergency services are on the scene as traffic is being […]
# Education activist Hendrick Makaneta has welcomed South Africa and Finland’s commitment to strengthening cooperation in education and skills development. This week, Finnish minister of Education Anders Adlercreutz conducted an official visit to South Africa, where he met with Basic Education minister Siviwe Gwarube to discuss shared priorities and opportunities for deeper collaboration between the […]
# Johannesburg Water has joined forces with the Gauteng Cooperative Governance and Traditional Affairs Department to strengthen their partnership with community development workers. This is to promote responsible water use and encourage positive behavioural change across communities. Johannesburg Water’s spokesperson, Nombuso Shabalala, says the prevention of water losses is one of the key indicators of […]
# Die adjunkminister van Hoër Onderwys en Opleiding, Nomusa Dube-Ncube, lei tans die bekendstelling van Higher Health se eerste veilige ruimte op die Springs-kampus van Ekurhuleni-Oos se TVET College. Die inisiatief, wat deur die organisasie sonder winsbejag, Higher Health, bestuur word, bied studente ‘n veilige, toeganklike ruimte vir geestesgesondheidsondersteuning, geslagsgeweld, MIV-dienste, diskriminasiekwessies en ander sielkundig-maatskaplike […]
# Die omstrede sakeman Stuart James Scharnick is buite die Madlanga-kommissie in Pretoria in hegtenis geneem na ‘n beweerde intimidasiekonfrontasie met ‘n joernalis van die Sowetan, Herman Moloi. Scharnick, ‘n medewerker van die geskorste polisie-adjunkkommissaris Shadrack Sibiya, is volgens berigte tydens die voorval afgeneem. Scharnick het die verrigtinge bygewoon waar die leier van die National […]
# Suid-Afrika se groot selfoonnetwerke het tot 15 Januarie 2027 om digitale inhoud van duisende kwalifiserende openbare welwillendheidsorganisasies datavry te maak. Die verpligting vorm deel van die voorwaardes wat aan die 2022-spektrumveiling gekoppel is. Die DG Murray Trust sê slegs ‘n klein aantal organisasies is tot dusver nulgegradeer, ten spyte van duisende wat moontlik kwalifiseer. […]