# Die Stad Tshwane sê hy het die bykomende watertenkwaens wat tydens Rand Water se beplande instandhoudingswerk ontplooi is, onttrek nadat die verspreidingsnetwerk tekens van herstel begin toon het. Tegnici hou ‘n ogie oor die Mabopane- en die Kruisfontein-stelsel, en dele van die Soshanguve L- en die Soshanguve DD-stelsel, wat op laer vlakke funksioneer. Die […]
# The City of Tshwane says it has withdrawn the additional external water tankers deployed during Rand Water’s planned maintenance period, as its water distribution network is showing signs of recovery. Technicians are closely monitoring the Mabopane and Kruisfontein systems and sections of the Soshanguve L and Soshanguve DD systems, which remain at lower operating […]
# Johannesburg Water sê stelsels is besig om te herstel nadat die eerste fase van Rand Water se instandhouding afgehandel is. Tegniese spanne hou kleppe dop en bloei stelsels om vertragings tydens die herstelproses te voorkom. Johannesburg Water se woordvoerder, Nombuso Shabalala, sê watervoorsiening in die betrokke gebiede soos dele van die Kommando-stelsel, South Hills […]
# Johannesburg Water says systems are now on the path to full recovery following the completion of the first phase of Rand Water’s maintenance. Technical teams are monitoring valve conditions and bleeding systems to prevent any delays in the restoration process. Joburg Water spokesperson, Nombuso Shabalala, says restoration of water supply in affected areas, such […]
# Die Padvragvereniging sê die daling in die dieselprys sal effens verligting bring vir eienaars van swaar handelsvoertuie wat die afgelope maande verhoogde brandstofkostes gedra het. Hy sê die petrolprys-verhoging sal wel ʼn uitwerking hê op ligte handelsvoertuie. Petrol styg vandeesmaand met nog een-rand-43-sent per liter terwyl dieselpryse met tot drie-rand-23-sent per liter daal. Die […]
# The Road Freight Association says the decrease in the diesel price will provide some relief to operators of heavy commercial vehicles, who have absorbed elevated fuel costs over recent months. However, it says the petrol increase will be felt across lighter commercial fleets. Petrol prices have risen by a further one-rand-43-cents a litre, while […]
# President Cyril Ramaphosa vra vir dringende optrede om werkloosheid te verminder en dienslewering te verbeter. Ramaphosa het tydens die stemming oor die presidensie se begroting in die Parlement gesê die regering moet vinniger beweeg om die ekonomie te laat groei, werk te skep en uitdagings op gebiede soos waterdienste en plaaslike regering aan te […]
# President Cyril Ramaphosa has called for urgent action to reduce unemployment and improve service delivery. Delivering the Presidency budget vote in Parliament, Ramaphosa said the government must move faster to grow the economy, create jobs and address challenges in areas such as water services and local government. He stressed that improving the economy must […]
# ‘n Nuwe internasionale studie toon rokers wat van tradisionele sigarette oorskakel na alternatiewe nikotienprodukte, kan hul eie welstand en dié van die publiek verbeter. Volgens Kurt Yeo se artikel in BusinessTech het Ipsos-navorsing in vyf lande, bevind geliefdes van voormalige rokers het beter gesondheid, gemoedstemming, sosiale interaksie en lewensgehalte aangeteken in rokers wat damprook, […]