# The City of Cape Town has concluded its first power purchase agreements worth an estimated eight-billion-rand, with two independent solar power producers, Jempec Energy and Make a Difference. These are worth 70 megawatts of power at a lower price than Eskom tariffs. Mayor Geordin Hill-Lewis says the 20-year agreements are with solar plants that […]
# Eskom sê hy het vordering gemaak met die aanspreek van sy gekwalifiseerde ouditmening. Die onafhanklike ouditeure Deloitte en Touche het onvolledige rekords gevind rondom die kwantifisering en openbaarmaking van onreëlmatige uitgawes ingevolge die Wet op Openbare Finansiële Bestuur. Die kwalifisering dek egter nie meer die akkuraatheid van gerapporteerde onreëlmatige uitgawes aan of verliese wat […]
# Die Switserse polisie het ‘n 43-jarige man in hegtenis geneem in verband met ‘n skietery by ‘n rave in die dorp Aarau waarin ‘n Italiaanse vrou dood en vyf mense beseer is. Die verdagte is in hegtenis geneem na ‘n grootskaalse soektog. Die polisie glo ‘n enkele persoon was betrokke, maar sê die omstandighede […]
# Sokker: Die Argentynse legende Lionel Messi het sy uittrede uit internasionale sokker op die ouderdom van 39 aangekondig. Hy sê hy het niks meer oor om vir die nasionale span te gee nie.
# Soccer: Argentina great Lionel Messi has announced his retirement from international soccer at the age of 39, saying he has nothing left to give to the national side.
# Die Kaapse Kamer van Handel en Nywerheid se 2026 Sake-omgewingsopname sê streng arbeidswetgewing en regulatoriese vereistes is van die grootste struikelblokke vir ekonomiese groei. Volgens die opname onder 369 ondernemings, beskou byna 80-persent van ondernemings met meer as 200 werknemers arbeidswette as ‘n ernstige beperking. Ondernemings het verwys na vaardigheidstekorte en rompslomp. Sekere ondernemings […]
# Forum for South Africa veroordeel munisipaliteite wat inwoners straf wat boorgate geïnstalleer het omdat hulle nie betroubare water van die munisipaliteit ontvang het nie. Die woordvoerder van die Forum, Tebogo Mashilompane sê dit is onaanvaarbaar om inwoners te straf omdat hulle hul eie oplossings vind vir basiese diensverskaffingsprobleme. Hy sê inwoners betaal vir boorwerk, […]
# Die vrouevleuel van die Suid-Afrikaanse Nasionale Taxiraad het ‘n nasionale beraad in Gauteng van stapel gestuur wat daarop gemik is om geslagsgeweld te bekamp en bemagtiging in die vervoersektor te verbeter. Die geleentheid word in Kempton Park gehou en bring belanghebbendes, regeringsamptenare en leiers bymekaar om vroue se veiligheid en transformasie in die taxibedryf […]
# The women’s wing of th South African National Taxi Council has launched a national summit in Gauteng aimed at combating gender-based violence and enhancing empowerment in the transport sector. The event is held in Kempton Park and brings together stakeholders, government officials and leaders to address women’s safety and transformation in the taxi industry. […]