# Forum for South Africa veroordeel munisipaliteite wat inwoners straf wat boorgate geïnstalleer het omdat hulle nie betroubare water van die munisipaliteit ontvang het nie. Die woordvoerder van die Forum, Tebogo Mashilompane sê dit is onaanvaarbaar om inwoners te straf omdat hulle hul eie oplossings vind vir basiese diensverskaffingsprobleme. Hy sê inwoners betaal vir boorwerk, pompe en onderhoud en moet dan boonop ook maandelikse heffings betaal. Hy vra die koste moet opgeskort en die watervoorsiening herstel word:
Forum veroordeel boorgatheffings te midde van munisipale watermislukkings [KLANK]
ENG MashilompaneOnBoreholes