# Die DA in die Wes-Kaap verwelkom die bekendstelling van die Vaardigheidskool-leerlingskap-program. Dit bied oor 12 maande geakkrediteerde bou-opleiding aan 90 leerders wat hulle loopbane voltooi het aan Kaapstadse vaardigheidskole soos in Gugulethu, Retreat, Milnerton, Bellville en Eersterivier. Dirk Wessels van die DA sê ingryping van hierdie aard bewys die provinsiale regering se toewyding aan die […]
# Die GOOD-party in Drakenstein sê hy is geskok maar nie verbaas nie oor die derde gewapende roof in minder as ʼn week in Lady Grey-straat, die handelsentrum van die Paarl. In een voorval het vyf gewapende mans ʼn selfoonwinkel beroof. Keagen Gertse van GOOD sê Drakenstein moet kreatiewe maniere gebruik om seker te maak […]
# The DA in the Western Cape has welcomed the piloting of the School of Skills Learnership Programme. It provides accredited construction training to 90 School of Skills graduates over 12 months in Cape Town communities such as Gugulethu, Retreat, Milnerton, Bellville, and Eerste River. The DA’s Dirk Wessels says interventions of this nature demonstrate the […]
# The GOOD Party in Drakenstein says it is shocked, but not surprised, that Lady Grey Street, the economic centre of Paarl, has experienced its third armed robbery in less than one week. In one incident, five armed men entered and robbed a cellphone retail outlet. GOOD’s Keagen Gertse says Drakenstein must consider creative ways to […]
# Die Stad Tshwane sê hy is verbind tot die sukses van die tweede fase van die Spesiale Ekonomiese Sone vir die Voertuigbedryf en die toekomstige groei in die bedryf. Die projek sluit in werkskepping, opleidingsgeleenthede en geleenthede vir kleinsakeondernemings. Die metro sê meer as die helfte van die werksgeleenthede in Fase Een was aan […]
The City of Tshwane says it is committed to the success of the Tshwane Automotive Special Economic Zone Phase 2 and the future growth of the automotive industry. The TASEZ project includes job creation, training opportunities, and opportunities for small businesses. The metro says over half of TASEZ’s work opportunities during Phase One were allocated […]
# Die EFF-leier Julius Malema se lastersaak van een-miljoen-rand teen die adjunkpresident van die Patriotic Alliance, Kenny Kunene, is weens ‘n liasseerfout van die rol van die Johannesburgse Hooggeregshof geskrap. Die saak spruit voort uit kommentaar wat Kunene vroeër vanjaar op die Podcast and Chill with MacG gemaak het, waarin hy beweer het Malema is […]
# EFF leader Julius Malema’s one-million-rand defamation lawsuit against Patriotic Alliance deputy president Kenny Kunene has been struck off the Johannesburg High Court roll due to a filing error. The case stems from comments made by Kunene on the Podcast and Chill with MacG earlier this year, alleging Malema’s involvement in illicit activities. Malema denied […]
# Big 5 Construction South Africa en die Suid-Afrikaanse Infrastruktuur-uitstalling in die Gallagher-konvensiesentrum in Johannesburg bring sleutel-belanghebbendes in die boubedryf, infrastruktuur en vervoer bymekaar. Die driedaagse uitstalling is ‘n belangrike boubedryf- en infrastruktuur-handelsgeleentheid wat fokus op infrastruktuurlewering, belegging, vernuwing en digitale hervorming. Die organiseerders sê die geleenthede sal samewerking tussen die regering, die bedryf en beleggers […]