# Die Verkiesingskommissie is gereed vir Saterdag en Sondag se laaste spesiale kiesersregistrasienaweek voor die plaaslike regeringsverkiesing van 4 November. Meer as 23-duisend-600 stempunte is beskikbaar en meer as 48-duisend amptenare sal ontplooi word om kwalifiserende kiesers te help registreer, hul besonderhede by te werk of inligting te bevestig. Die hoofverkiesingsbeampte, Sy Mamabolo, vra Suid-Afrikaners […]
# Die wêreld kan ‘n herlewing van die MIV-epidemie beleef nadat befondsing vir MIV-programme verlede jaar met 18-persent afgeneem het, die laagste vlak in byna twee dekades. Dit is volgens ‘n verslag deur die Verenigde Nasies se VIGS-program wat vrygestel is tydens die opening van die internasionale VIGS-konferensie in Rio de Janeiro, Brasilië. Die organisasie […]
# The Electoral Commission is ready for Saturday and Sunday’s final special voter registration weekend ahead of the local government elections on 4 November. More than 23-thousand-600 voting stations and over 48-thousand officials will be deployed to assist eligible voters to register, update their details or verify their information. Chief electoral official Sy Mamabolo urges […]
# Een-en-twintig laerskoolkinders is beseer toe ‘n leerdervervoer-voertuig en ‘n ligte motorvoertuig vanoggend op die M7 naby Katlehong in Gauteng gebots het. Noodspanne het alle insittendes op die toneel behandel voor hulle na nabygeleë hospitale geneem is. Die woordvoerder van Ekurhuleni se Ramp-en-noodbestuursdienste, William Ntladi, sê vier leerders het ernstige beserings opgedoen, maar is in […]
# Die Suid-Afrikaanse Nasionale Weermag gaan luitenant-generaal Thembelani Xundu Vrydag amptelik aanstel as sy nuwe personeelhoof tydens ‘n ampswisseling-seremonie. Die geleentheid is die formele oorhandiging van pligte na die aftrede van luitenant-generaal Michael Ramantswana. Xundu aanvaar ‘n sleutelleierskapsrol wat verantwoordelik is vir strategiese koördinering en administratiewe toesig binne die Weermag. Senior militêre leiers en regeringsamptenare […]
# Twenty-one primary school learners were injured when a learner transport vehicle collided with a light motor vehicle on the M7 near Katlehong, Gauteng, this morning. Emergency crews responded and treated all occupants at the scene before they were taken to nearby hospitals. Ekurhuleni Emergency Management Services spokesperson William Ntladi says four learners sustained serious […]
# The world risks a resurgence of the HIV epidemic after global funding for HIV programmes fell by 18-percent last year, marking the lowest level in nearly two decades. This is according to a report by the United Nations’ AIDS Programme, released at the opening of the international AIDS conference in Rio de Janeiro, Brazil. […]
# The South African National Defence Force will officially appoint Lieutenant General Thembelani Xundu as its new chief of staff during a change of office ceremony on Friday. The event marks the formal handover of duties following the retirement of Lieutenant General Michael Ramantswana. Xundu assumes a key leadership role responsible for strategic coordination and […]