# Die Verkiesingskommissie is gereed vir Saterdag en Sondag se laaste spesiale kiesersregistrasienaweek voor die plaaslike regeringsverkiesing van 4 November. Meer as 23-duisend-600 stempunte is beskikbaar en meer as 48-duisend amptenare sal ontplooi word om kwalifiserende kiesers te help registreer, hul besonderhede by te werk of inligting te bevestig. Die hoofverkiesingsbeampte, Sy Mamabolo, vra Suid-Afrikaners om te registreer waar hulle woon om te verseker hulle stem in die regte wyk:
Tyd raak min vir kiesersregistrasie voor plaaslike regeringsverkiesing [KLANK]
ENG MamaboloOnAugRegistrationWeekend